Pigmentation review @ Stellenbosch
                        Reviewed on 11 April 2018 by
                        
                            
                                                                    Martolucia 
                                                            
                        
                                                    
            
Binne 4 maande, 4 behandeling, 2 ekstra produkkies, herken ek nie my vel nie. Die komplimente stroom in. Pigmentasie is amper iets van die verlede en wanneer daar nou iets op my vel aangaan weet ek dis iets war ek verkeerd eet, geen raaisels en 1000de rande nie. Elke en Dr Rulene het my lewe verander.