Werklik Uitstekende Diens
                        Reviewed on 9 September 2014 by
                        
                            
                                                                    Anonymous
                                                            
                        
                                                    
            
Tammy lewer werklik uitstekende diens. Ek weet ek kan haar raad vra vir enige iets, en indien sy nie dadelik 'n antwoord vir my het nie sal sy altyd gaan uitvind. Sy laat my baie op my gemak voel en ek sien altyd uit na my behandelings by haar. Sy is voorwaar 'n aanwins vir Skin Renewal.