x
Ask our Doctors

Skin Renewal Doctors all have a broad knowledge, background and passion for aesthetic medicine. Please feel free to ask them your questions and concerns.

skin-renewal-monogram

Baie tevrede met kwaliteit diens en resultate!

Reviewed on 11 November 2014 by Anonymous

Star rating icon Star rating icon Star rating icon Star rating icon Star rating icon

My terapeut verduidelik fantasties en gee ongelooflike facials! Die behandelings tot dusver is ek baie tevrede mee en my vel lyk beter as in baie jare. Die pigmentasie is besig om weg te gaan en my vel tekstuur is sag en sonder enige "break outs" wat ek selde, indien ooit, nou meer kry. Ek is baie tevrede met die kwaliteit en diens, baie dankie Skin Renewal Stellenbosch.

statcounter