Dr Lestonn Lawn aangename mens
                        Reviewed on 1 September 2018 by
                        
                            
                                                                    Anonymous
                                                            
                        
                                                    
            
Dr Lestonn Lawn is n baie aangename mens. Hy het al die prosedure baie mooi verduidelik en hy stel voor wat hy vir jou kan doen wat vir jou sak sal pas. Hy spandeur baie tyd om vir jou alles mooi te verduidelik. Sien uit om die pad saam met hom te loop. Wat n voorreg om een van sy pasiente te wees. Die personeel hier is baie vriendelik en behulpsaam.