x
Ask our Doctors

Skin Renewal Doctors all have a broad knowledge, background and passion for aesthetic medicine. Please feel free to ask them your questions and concerns.

SKIN RENEWAL AESTHETIC CLINICS
SKIN RENEWAL AESTHETIC CLINICS

Reviews - Page 2

Filter By:
58 Reviews
skin-renewal-monogram

Tammy has been my therapist for about a year now. Her standards are exceptional. Her advice is always first class and backed by explanations. She is friendly and professional. Definitely the reason I keep coming back!

More
skin-renewal-monogram

Tammy is 'n baie toegewyde en verantwoordelike terapeut wat haar werk met erns doen. Dit is altyd 'n ontspanne en goeie behandeling by haar.

More
skin-renewal-monogram

Tammy is not only a very dedicated therapist who exudes passion for her chosen profession, but she is also a joy. Her enthusiasm is refreshing and she is sincere in her care about her clients and her employer. Her warmth, sense of humour and life makes her stand out!

More
skin-renewal-monogram

Tammy has a warm, calming manner. My skin has improved in appearance and she has given me good product advice.

More
skin-renewal-monogram

Einde laasjaar het ek gesukkel met my vel, ek het geen kennis van velprodukte nie, en Tammy het voorgestel dat ek op NeoStrata gaan. Sy was baie behulpsaam en het vir my samples gegee en het deurlopend gevra hoe my vel voel. Na die proeftydperk het ek die produkte gekoop. Ek is baie gelukkig en dankbaar dat Tammy deurlopend deur die jaar my vra oor my vel toestans en altyd nuwe voorstelle maak.

More
skin-renewal-monogram

I visit Skin Renewal every month and each time I walk out of there blown away by the level of service and care. Anneke is a truly amazing manager and it's an exceptionally nice touch to walk through the door and be greeted by name. Lizanne - the only therapist I will ever consider going to - is a remarkable therapist who goes above and beyond with every treatment. She is not only extremely professional and capable but has an exceptional touch for the finer details of treatment. I highly recommend both Skin Renewal and especially Lizanne, to anyone seeking a great treatment experience.

More
skin-renewal-monogram

I find Stellenbosch Skin Renewal very helpful and really accommodating. Tammy is my therapists and she is wonderful. She is a great therapists as well as being extremely polite, goes out of her way to accommodate me. Everyone at Stellenbosch is very friendly and helpful!

More
skin-renewal-monogram

Tammy het my dadelik laat welkom voel. Ek waardeer die professionele en vriendelike wyse waarop sy ons sessies hanteer. Elke behandeling is persoonlik en spreek my unieke behoeftes aan en Tammy doen baie moeite om 'n ontspanne en rustige atmorsfeer te skep. Ek sien uit na my volgende behandelings.

More
skin-renewal-monogram

Ek is baie tevrede met die diens wat ek ontvang vir my facials. Tammy is spontaan en professioneel. Die facial self en haar tegnieke laat my elke keer uitsien vir die volgende keer!

More
skin-renewal-monogram

Baie professioneel, vriendelik en gee goeie raad vir my vel. Tammy probeer nie allerande onnodige produkte aan mens verkoop nie, maar gee die gevoel dat jy is in bekwame hande. Ek is 'n uiters tevrede klient.

More
statcounter