All treatments are done in a beautiful salon. A relaxing experience every time and I really feel very spoilt. Treatments are performed very professionally and personal attention is of great importance to my therapist, Lizanne.
MoreEk is baie tevrede met die diens en kwaliteit van die terapeute by Skin Renewal Stellenbosch. Tot dusver het ek ongelooflike raad en profesionele advies oor velsorg en ander verwante kwesies gekry. Dit was geen moeite vir die personeel om die "ekstra myl" te gaan en 'n sms te stuur ood presies wanneer ek 'n produk moet gebruik of wanneer daar afslag of promosies is nie. Ek is baie tevrede
MoreEk het 'n paar maande gelede vir die eerste keer Skin Renewal Stellenbosch besoek. Hulle diens was van die begin af vriendlike en professioneel. Tammy het NeoStrata se SkinActives reeks vir my aanbeveel en my vel was nog nooit so "gelukkig" nie! Ek het die afgelope week my eerste verjaarsdag facial by Tammy geniet, wat 'n heerlike bederf - 'n behandeling spesifiek vir my vel se behoeftes. By Skin Renewal weet ek, ek is in goeie hande!
MoreThank you Tammy! Your knowledge, experience and kindness is much appreciated. It is a truly amazing way to spoil yourself by having a Facial at Skin Renewal Stellenbosch.
MoreTammy is 'n baie hardwerkende, netjiese, pligsgetroue en intiligente terapeut. Ek voel onmiddelik ontspanne as ek by Skin Renewal Stellenbosch instap. Almal is baie vriendelik en ken jou op jou naam :)
MoreI had just moved to Stellenbbosch and had tried a couple of therapists. I was very disappointed... Then I found Tammy! She is always happy and extremely helpful. I'm sure she has magic hands, as I look and feel 10 years younger when I walk out of Skin Renewal after one of her facials!
MoreEk het dit baie waardeer dat my behandlings gelyktydig, maar tog baie professioneel gedoen is. Ek voel veilig in Tammy se bekwame hande en daar word aandag aan al my wel se behoeftes gegee. Dankie!
MoreTammy lewer werklik uitstekende diens. Ek weet ek kan haar raad vra vir enige iets, en indien sy nie dadelik 'n antwoord vir my het nie sal sy altyd gaan uitvind. Sy laat my baie op my gemak voel en ek sien altyd uit na my behandelings by haar. Sy is voorwaar 'n aanwins vir Skin Renewal.
MoreTo Tammy and Skin Renewal. Thank you for your fabulous and outstanding personal care. Tammy your peels & laser treatments are outstanding, Many thanks!
MoreTammy is a young professional, energetic and friendly therapist. She is always willing to go the extra mile to make a client feel welcomed, pampered and appreciated. I have and will always process to recommend Tammy and Skin Renewal to all my friends and colleagues. What a glorious experience being treated at Skin Renewal. A person really feels rejuvenated. The atmosphere is pleasant & serene with soothing aroma of lemongrass. Wishing Tammy and her team all the best and success for the future.
More